This category in other languages:
  • Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
  • Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
  • Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
  • Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
  • Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
  • Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
  • Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
  • Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
  • Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
  • Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
  • Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
  • SAGenealogie - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
  • Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
  • Van Rooy - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
  • Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
  • Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
Volunteer to edit this category.
Copyright © 2012 Netscape Terms of Use
Visit our sister sites  mozilla.org | MusicMoz | Wikipedia

Last update: Tuesday, May 4, 2010 11:19:10 AM EDT - edit
© 2004-2011 RF1 Systems
counter